Sarie

VIER JOU STORIE

-

Geur vertel altyd ’n storie. Avon HerStory het drie sternote wat sê wie en wat die moderne vrou is: pienk peper vir haar inspirasie, iris vir haar waagmoed en patsjoelie vir haar passie. Vier jóú storie met hierdie Oosterse blomgeur. Prys: R259 vir 50 ml EDP by avon.co.za of skakel 0860 102 345

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa