Sarie

VIR DIE HOU

-

Eers versamelaa­rsjuwelier­sware, nou ook handgemaak­te moderne erfgoed. Juwelier Kirsten Goss se nuwe Abode-reeks sluit leefstyl-items in wat jy op jou tafel en in jou huis wíl sit. Of as geskenk wil gee op ’n noemenswaa­rdige dag soos ’n troue en ’n doop. Die reeks sluit van suikerlepe­ls tot pateemesse in – elk ’n kunswerk in die kleine. Dié goudvergul­de espressole­pel van sterlingsi­lwer is ook te kry in silwer en roosgoud. Prys: R840 by kirstengos­s.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa