Sarie

BOKSE VIR AFRIKA

-

Of dit nou groente is wat by jou deur afgelewer word of ’n geskenkbok­s spesiaal vir jou saamgestel . . . plaaslike koeriers was nog nooit so besig nie. Van ’n plaasboks uit die Karoo met die beste produkte wat die streek bied, soos sybokhaark­omberse en -serpe (karoofarmb­ox.co.za), tot baba- en kindergoed (charleysbo­xes.com), daar is deesdae ’n boks vir elke smaak. Jy kry nou selfs ’n “Woofbox” met speelgoed, happies en ander items vir jou vierpotige vriend (petcart.co.za).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa