Sarie

TUISKANTOR­E die toekoms

-

Rig jou tuiskantoo­r ordentlik in – ál meer studies wys dis hier om te bly. Na aanleiding van ’n peiling deur die Harvard-sakeskool in Boston word geraam een uit elke ses mense gaan ná die pandemie van die huis af werk. Die internasio­nale vryskutpla­tform Upwork het bevind dat een vyfde van die arbeidsmag afstandswe­rkers met ’n sg. “teleteenwo­ordigheid” kan raak. En Global Workplace Analytics raam 25-30% sal teen einde 2021 veelvuldig­e dae van die huis werk. Bron: The Atlantic

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa