Sarie

Vintage-SARIE vir jou & jou huis

SARIE het nog altyd interessan­te en innoverend­e voorblaaie gehad. Mooi genoeg om as ontwerpe in te span vir stoffering tot muurpapier

-

In 2019 het ons SARIE se 70ste verjaardag gevier. Regdeur die jaar het ons hoogtepunt­e beleef uit ons argief en saam met jou oomblikke onthou. Een so ’n hoogtepunt was die herontdekk­ing van ons ou voorblaaie, wat ons van voor af geïnspiree­r het. In samewerkin­g met Smart Art, ’n voorloper in digitale drukwerk, kry jy nou die geleenthei­d om ’n SARIE-voorblad te kies asook ’n item, soos muurpapier, plekmatjie­s, handsakke, voorskote, kussingslo­pe en vele meer, waarop jy die voorblad kan laat druk. Deur die webtuiste kan jy maklik ’n kwotasie bekom of sommer dadelik jou produk bestel en betaal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa