Sarie

LEA SE LYSIE

-

WAT MAAK JOU KWAAD? Valsheid.

WAT LAAT JOU LAG? Mense wat vir hulself lag. Ek dink nou aan tannie June (van Merch) wat op stel so lekker vir haarself lag. Sy neem haarself nie ernstig op nie, sy’t ’n groot humorsin. GUNSTELING­FLIEK Amélie met Audrey Tautou. Ek’s mal oor die magiese realisme. GUNSTELING­BOEK Isabel Allende se The House of the Spirits en Toni Morrison se

Beloved.

BESTE EN SLEGSTE EIENSKAP Ek is ’n perfeksion­is, dis ’n seëning en ’n vloek.

JOU DROOMROL ’n Hoofrol in ’n kontemporê­re fliekweerg­awe van Shakespear­e. Soos lady Macbeth of Cleopatra. VOLGENDE OP JOU HORISON?

Ek speel die hoofrol in ’n Engelse TV-reeks wat einde vanjaar geskiet word. Ek mag ongelukkig nie meer sê nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa