Sarie

DÍS DIE GROOTSTE STAATMAKER IN JOU KLEREKAS

-

Jy kan dit vir enige okkasie nader trek . . . vir werk, ’n inkopietog, selfs ’n romantiese afspraak. Ja, alle vroue kan ’n wit T-hemp dra.

Onthou, ’n V-neklyn is gewoonlik die vleiendste. En moenie bang wees om geld op ’n goeie hemp te bestee nie! SOEK JY IDEES? Hier is ’n paar wenke om jou wit T-hemp sjiek en stylvol te stileer: Kikker dit op ’n Wit T-hemp kan jy in ’n japtrap met ’n paar halssnoere opkikker, so verander jy jou uitrusting van gewoon tot sjiek. Wit-op-wit ’n Wit-op-wit uitrusting is ’n stylvolle keuse. By jeans Hierdie kombinasie bly treffend: ’n wit T-hemp, jeans en hakskoene.

Wit-en-swart Rond jou wit T-hemp af met ’n swart broek, romp of baadjie. – Magdel Muller FOTO YSL BEAUTY

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa