Sarie

GERRIE KIES ...

-

MEES ROMANTIESE PLEK SANTORINI. Mense klap hande daar vir die mooi sonsonderg­ange! Dimitri’s, digby die water en waar jy die varsste seekos kan eet terwyl die son sak, is idillies.

SKOUSPELAG­TIGSTE NATUURSKOO­N CHILI MET SY GLETSERS. Die nasionale park Torres del Paine lyk soos ’n toneel uit Game of Thrones.

LAND WAT HOM DIE MEESTE VERRAS HET YSLAND. Die mense gebruik daagliks die natuurelem­ente in hul ekstreme vorm, soos om brood en eiers te bak met geotermies­e water. En hul ou Viking-tradisies wat voortleef, is fassineren­d, soos haaivleis wat maande onder die grond begrawe word en fermenteer.

VRIENDELIK­STE MENSE DIE IERE.

MEES ONTSPANNE ATMOSFEER ZANZIBAR.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa