Sarie

ORGANIESE VLOEI

-

Vorms en materiale wat die natuur naboots, het glo ’n kragtige en positiewe invloed op jou welstand. Plaaslike ontwerper Lara Klawikowsk­i span hierdie vorms in as inspirasie vir haar reeks. Die ongelyke fatsoene en teksture van haar ontwerpe het ’n andersheid wat verras. Wynrooi gesmokte top (R1 200), gesmokte bolero (R3 500) en gesmokte romp met valledetai­l (R6 700), Lara Klawikowsk­i. GROOTTES Op aanvraag

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa