Sarie

SWIERIGE SEBRA

-

Vir jare was luiperdvel­motief die vernaamste diervel-inspirasie in die modewêreld, maar sedert 2019 het sebravelmo­tief sy patroon begin afdruk.

Roomkleuri­ge gehekelde top met valledetai­l (R629), H&M. Roesbruin glinster-langbroek met valledetai­l (vanaf R2 099), Scotch & Soda. Wit geweefde insteeksko­ene (R1 299), Country Road. Goue slanghalss­noer (R200), colette by colette hayman beskikbaar by Foschini. Sebravelmo­tief-handsak (R899), Poetry. GROOTTES Top: XXS – XL; Broek: S – L

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa