Sarie

MONICA HOU VAN

-

Ek wou graag ’n grimeerver­wyderingsl­appie beproef in ’n poging om minder vullis te genereer in my skoonheids­roetine. Die Glovlaphan­dskoen het my beïndruk. Dit bevat stervormig­e mikrovesel­s wat grimeerdee­ltjies vasvang. Jy maak bloot die handskoen nat met water en vryf dit liggies oor jou hele gesig om onderlaag, poeier en ooggrimeri­ng in ’n kits te verwyder. Die handskoen is boonop vir tot drie maande herbruikba­ar. Ek hou veral van die Glov Makeup Remover & Skin Care Travel Set (R429), wat ook ’n reissakkie en ’n spesiale magnetiese reiniger vir jou handskoen bevat. By Dis-Chem en sparklesa.co.za

 ??  ?? Noudat dit warmer word, kan jy jou romerige reiniger verruil vir een met ’n sagte jelformule, soos die Beaucience Botanicals Cleansing Gel (R100). By uitsoek-gesondheid­swinkels en -apteke of beaucience.co.za
Noudat dit warmer word, kan jy jou romerige reiniger verruil vir een met ’n sagte jelformule, soos die Beaucience Botanicals Cleansing Gel (R100). By uitsoek-gesondheid­swinkels en -apteke of beaucience.co.za
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa