Sarie

TAMATIE & BASILIEKRU­ID

-

Die kombinasie van vars, suur en soet werk net perfek. Wanneer jy tamaties koop, laat dit buite die yskas staan, want tamaties in die yskas word nooit mooi rooi en soet nie. Wees op die uitkyk vir erfenistam­aties (heirloom) met ander kleure: Daar is groen, donkerpers en selfs geel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa