Sarie

Capresesla­ai

-

Hierdie slaai bly ’n redder in my lewe, altyd! Dis eenvoudig, dis vars en dis lente.

genoeg vir 6

6 groot tamaties van jou keuse, in skywe gesny

2 balle sagte mozzarella­kaas, in skywe gesny

18 groot basiliekru­idblare

100 ml balsemasyn

100 ml olyfolie sout en varsgemaal­de swartpeper

Pak tamatie, mozzarella en basilie om die beurt op ’n dienbord soos op die foto. Sprinkel balsemasyn en olyfolie oor. Geur goed met sout en peper. Sit voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa