Sarie

TYDLOSE SMAAK

Maak al jou gesin se gunsteling­geregte en nog meer met Clover Classic!

-

Clover Classic-produkte staan uit op die winkelrakk­e in hul rooi verpakking – en met rede. Die smaak is tydloos en Suid-Afrikaanse gesinne maak reeds geslagte lank staat op die gehalte en waarde vir geld wat die handelsnaa­m bied.

Danksy Clover se kundigheid en trotse erfenis weet jy dat die beste bestanddel­e gebruik word om hul verskeiden­heid produkte te maak.

Die Clover Classic-reeks sluit in suiwelprod­ukte, vla, mayonnaise en selfs ’n staatmaker-vetsmeer – sodat jy steeds al die lekker gebak, nageregte, peuselhapp­ies en slaaie van gekoesterd­e familieres­epte kan geniet.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa