Sarie

KOOP SLIM MET DIÉ GUNSTELING­E:

-

Classic Dairy Snack Romerig en ’n bron van 10 vitamiene. Geniet dit in die geur van jou keuse – aarbei, gemengde vrugte, appelkoos, vanielje of ongegeur.

Classic Fat Spread Gebruik dit elke dag as romerige smeer op toebroodji­es, geheime bestanddee­l in klassieke gebak, en selfs wanneer jy kook. Beskikbaar in 500 gen 1 kg-houers asook ’n 500 g-blok. Ook met 10 vitamiene.

Classic Mayonnaise Die pikante smaak van die Chef Mayonnard’s Tangy Mayonnaise­reeks is ideaal vir slaaie en maaltye.

Kies uit matig, mediumster­k of sterk. Wat is jou gunsteling?

Classic Custard

Heerlik romerig, dik en glad – en die beste van alles, gereed om te eet. Geniet dit net so of by jul gunsteling- nageregte. Beskikbaar in ’n 1 kghouer en gerieflike

6 x 200 ml-pak, ideaal vir kosblikke en happies op ’n drafstap.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa