Sarie

SJOKOLADE-DROME

-

Probeer Clover se Bliss Chocolate Dairy Dessert, ’n dekadente sjokolades­uiwelnager­eg in ’n boks. Geen klits, kook, bak of ophef nodig nie. Giet dit oor koek of roomys of geniet net so. Dis boonop ’n bron van vitamiene A, B2 en D. In 1 liter-bokse by kruidenier­swinkels landwyd

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa