Sarie

MARZANNE HOU VAN

-

Geniet heeljaar die somer met hierdie yslollies van Ice Bombs.

Dit word van regte vrugte gemaak en is beskikbaar in vyf heerlike geure: aarbei, mango, lietsjie, grenadella en suurlemoen.

R200 vir ’n pak van 10 (150 g elk) by icebombs.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa