Sarie

ANTIEK EN NUUT

-

Die sitkamer is ’n toonbeeld van hul eklektiese smaak. Hulle het die houtvloere en -plafonne behou en die ou familiemat dra by tot die ingeleefde gevoel. Die moderne L-vormige bank is ’n pasmaat vir die marmertafe­ltjies. Kyk net hoe interessan­t is die prente gehang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa