Sarie

LIG EN DONKER

-

Die hoofslaapk­amer se en suite-badkamer is ’n donkergrys geverf om met die wit bad, marmertafe­lblad, albasterbe­elde en ornamente te kontrastee­r, terwyl die mat ’n luukse gevoel skep. Die antieke tafeltjie is by Gister op Somerset-Wes gekoop en die Marokkaans­e sterlig is van die glaskunste­naar René Gort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa