Sarie

BO TWEELINGBE­DDENS

-

Die gewelbedde­ns in die hoofslaapk­amer kom uit Jan-Georg se familie. Dis opgemaak met wit linne met ’n groen donskomber­s (van ganse op die plaas) aan die voetenent. Die diep vensterban­k wys hoe dik die mure van klei en strooi is van die huis, meer as 100 jaar oud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa