Sarie

TEM JOU suikertand

-

Probeer drie dae geen suiker gebruik nie, vas oornag 12 tot 14 uur en hou op eet twee uur voor jy gaan slaap. Dit sal die ongebreide­lde behoefte na nóg soet die nekslag toedien. Herhaal die proses elke keer wat jy voel jy “verloor beheer”. Breek jou vas met ’n maaltyd sonder koolhidrat­e. Soos ’n groot omelet met tamaties, uie, avokado, kaas en varsgekapt­e pietersiel­ie of basiliekru­id in plaas van pizza. Eiervrugla­sagne, murg-vangroente-spaghetti met ’n tamatiesou­sbasis en gerasperde parmesaan, en groot sampioene met gesmelte kaas verskaf die geure en smake van “trooskos” sonder die kilojoules. Bron: Mariza van Zyl

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa