Sarie

MOENIE BOEKE BRAND!

-

Moenie boeke in die mikrogolf sit nie, was die Kent-distriksbi­blioteek in Michigan se versoek onlangs op Facebook. Skynbaar wil mense só klaarspeel met enige besmetting deur die coronaviru­s. Die boek kan egter aan die brand slaan as gevolg van die radiofrekw­ensieident­ifikasiest­rokie waarmee dit toegerus is. (Meer doeltreffe­nd as ’n strepiesko­de.) Die biblioteek wag glo 72 uur om seker te maak alle kieme is dood voor hulle die boek weer in die rak sit. ’n Tydige waarskuwin­g noudat biblioteke plaaslik weer oop is! Bron: mentalflos­s.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa