Sarie

Kyk uit vir SARIEWOON

-

Hermanus aan die Kaapse kus is ’n SA juweel. Sit die Overstrand-streek daarby en dit regverdig sy wêreldstat­us as kreatiewe mekka, sê UNESCO. Hier kuier SARIE WOON vanjaar. Verwag stories oor die kontrei en sy kreatiewes, ook van die mooiste huise en oornagplek­ke vanaf Pringlebaa­i tot op Stanford. SARIE het hande gevat met Perfect Hideaways en topfotogra­we vir dié feesboek van 200 bladsye.

Ook in Engels (SARIE DECOR) te kry vanaf 6 November!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa