Sarie

Kosdinge

-

DEUR MARZANNE SCHOEMAN

Blaas lewe in jou kombuis met hierdie groen mengbak (16 cm in deursnee) van Mason Cash – perfek om van beslag tot maalvleisg­eregte in te meng. Geskik vir die mikrogolfo­ond, skottelgoe­dwasser, oond en vrieskas. R139 by Yuppiechef

 ??  ?? MARZANNE HOU VAN
MARZANNE HOU VAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa