Sarie

kuns OP JOU TEETAFEL

-

. . . en elke stuk deel van ons nuwe SARIEmooi-reeks. Romanties, trendy, parmantig, eiesoortig – koppies, pierings en kleinbordj­ies van topgehalte-porselein en versier met die oorspronkl­ike kunswerke van Linette Coetzee van Kempton Park. Elke kunswerkie is met ’n balpuntpen geskets en die wit en diepblou herinner aan die Delftse ontwerpsty­l. Maande van inperking het die belangrikh­eid van spesiale oomblikke en vriendskap onderstree­p. Hierdie vier SARIEmooi-stelle is vir jóú – as ’n geskenk aan jouself, en vir daardie besonderse vriendin of geliefde in jou lewe.

Lees op bl. 10 hoe jy jou SARIEmooib­reekware kan kry en geniet. – MvB

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa