Sarie

PROE DIE SEE

-

’n Wêreldbeke­nde strand wat die gees van Kaapstad vasvang – en ’n jenewer, nee twee, is gebore. Clifton-strand en ’n jare lange liefde vir die oseaan was Silvana Bottega se inspirasie vir Clifton 1 en Clifton 2. Eksperimen­te is met seewier, fynbos en tee gedoen, met die finale versnyding deur meesterdis­tilleerder Kobus Gelderblom. Clifton 1 herinner aan goue seesand en die fynbosgeur van onder meer Kaapse sneeubos is kenmerkend. Die turkooisbl­ou Clifton 2 is verfrissen­d met botaniese elemente uit die Atlantiese Oseaan. Te kry: uitsoekhan­delaars en cliftongin.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa