Sarie

Storiemooi PORSELEIN

-

Ons vier die natuur met ons SARIEmooi-reeks. Breekware met ’n storie: ’n Besige by en ’n blom wat son toe kyk, ’n sluipende kat en ’n sku muis. Of ’n verkleurma­nnetjie wat geduldig wag en ’n hasie op die vlug. Geniet die natuur met 4 verskillen­de SARIEmooi-koppies, -pierings en -kleinbordj­ies. Elke stel (koppie, piering en kleinbordj­ie) is gemaak met omgee en kom in ’n spesiaal ontwerpte geskenkbok­s teen R179 per stel. –MvB

HOE GEMAAK?

Gaan na www.lavishd.com/ collection­s/sarie om aanlyn te bestel. Lavish’d is die aanlyn winkel van die SA maatskappy Inter Table Top Company (Pty) Ltd wat die afgelope 40 jaar eksklusiew­e ontwerpe aan kliënte soos Gordon Ramsay, Marks & Spencer, Carrol Boyes en Jenna Clifford lewer. Die maatskappy het ’n aandeel in van die beste vervaardig­ers van tafelware ter wêreld en lewer topgehalte-porselein, erdeware, glasware en messegoed.

Vir hulp en meer inligting: 011 609 8303, www.lavishd.com

 ?? FOTO MARIJKE WILLEMS STILERING FANIE CRONJÉ ??
FOTO MARIJKE WILLEMS STILERING FANIE CRONJÉ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa