Sarie

2 miljoen

-

. . . van die 3 miljoen Suid-Afrikaners wat tussen Februarie en April 2020 hul werk verloor het, is vroue, volgens ’n verslag van UN Women, wat fokus op die bemagtigin­g van vroue. Boonop wys Old Mutual se spaar-enbeleggin­gsmonitor (Covid-19-peiling) dat 41% van ma’s hulself as enkelouers beskou en 60% kry geen finansiële steun van die pa van hul kind nie. Raak finansieel sterker deur te spaar waar jy kan, jou skuld te verminder en probeer om meer as een bron van inkomste te hê, sê Pat Magadla van Old Mutual.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa