Sarie

‘TOORBOS’ GOU

OP GROOTSKERM

-

Ná maande van afwagting is die fliek Toorbos uiteindeli­k op die grootskerm te sien. René van Rooyen se verwerking van Dalene Matthee se gelyknamig­e topverkope­r-roman leen hom veral tot die silwerdoek met sy betowerend­e, meesleuren­de kinematogr­afie – vandaar die vervaardig­ers en verspreide­rs se besluit om die uitreiking uit te stel tot rolprentte­aters weer kon open. Die groot dag is 13 November.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa