Sarie

HELP, MY KIND IS ANDERS

-

Om kind groot te maak is nie maklik nie. As jou kind boonop “anders” is, kan dit ’n opdraande stryd raak. In Help! My kind is anders het ’n span kenners raad vir ouers en onderwyser­s. Van aandagafle­ibaarheid tot hakkel, van angstighei­d tot lae spiertonus – daar ís antwoorde. Die elf inspireren­de ware verhale gee enige moedelose ouer weer moed. Skrywer Christien Neser is self ’n ervare spraaktera­peut. Die boek kos R280 en is nou ook in Engels beskikbaar. (Lapa Uitgewers)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa