Sarie

Maak skoonheid jou loopbaan

Is jy passievol oor skoonheid en gretig om jou eie ondernemin­g te begin of oorsee te werk? Die Isa Carstens Akademie bied topgehalte en internasio­naal erkende kursusse in verskeie aspekte van die Skoonheids­kunde

-

Op meer as $500 miljard per jaar is die skoonheids­bedryf een van die grootste bedrywe ter wêreld en ’n belangrike werkskeppe­r. Dit bied geleenthed­e op verskeie vlakke, vanaf werk op passasiers­kepe, in velsorgkli­nieke en medies-estetiese praktyke, tot entreprene­urs wat hul eie skoonheid s handelsmer­ke wil vestig of salonne wil open. Jy het ook geleenthed­e as skoonheid s konsultant­e n in onderrig en opleiding, as verkoop s konsultant, raadgewer en spa-bestuurder. As jy ’n loopbaan in hierdie veld oorweeg, bied die Isa Carstens Akademie die perfekte grondslag.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa