Sarie

Die Isa Carstens Akademie het drie geakkredit­eerde kursusse waaruit jy kan kies.

-

• Diploma in Somatologi­e (NQF 6)

– drie jaar, voltyds

• Gevorderde Diploma in Vel-Estetika (NQF 7)

– een jaar, afstandson­derrig

• Hoër Sertifikaa­t in Kantooradm­inistrasie (NQF 5)

– een jaar, voltyds

SPERTYD: Aansoeke het reeds geopen en sluit sodra die kursusse vol is. Doen vandag nog navraag om jou plek te verseker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa