Sarie

Esdoring-en-neut-latte

-

BESTANDDEL­E

1 koppie geskuimde melk

2 teelepels heuning-en-amandelneu­tbotter

2 teelepels esdoringst­roop

’n knippie sout

’n bietjie vanieljege­ursel vir liefde ’n skeut espresso kaneel om oor te sprinkel

METODE

Plaas al die bestanddel­e, behalwe die espresso en kaneel, in ’n voedselver­werker en meng tot glad. Gooi in ’n mooi koffiebeke­r. Voeg die skeut espresso by. Sprinkel ’n bietjie kaneel oor. Sit terug en geniet!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa