Sarie

Nutella-latte

-

BESTANDDEL­E

¾ koppie melk

1 eetlepel Nutella

’n skeut espresso room en malvalekke­rs vir voorsit METODE

Verhit die melk en Nutella in ’n klein kastrol en roer tot die Nutella gesmelt het (die melk moenie kook nie). Gooi in ’n koppie en voeg die espresso by. Rond af met geklopte room en malvalekke­rs of selfs ’n sjokoladeb­alletjie.

WENK: Jy kan die espresso uitlos en net ’n koppie van die heerlikste warmsjokol­ade geniet!

 ??  ?? FOTO’S MARZANNE SCHOEMAN
FOTO’S MARZANNE SCHOEMAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa