Sarie

KLASSIEKE HEMP

-

Hierdie snit bly ’n staatmaker, maar dra vir somer 2020 ’n ligblou skakering eerder as die skoon wit hemp. ’n Hemp is veelsydig en jy kan lekker met die stilering speel: Dra ’n kort top of bralette bo-oor, rol of stoot die moue op, maak die knope los, knoop die hemp of dra dit as ’n ligte baadjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa