Sarie

LIGTE TRUI

BO

-

Dra dit oor jou skouers of skuins oor jou lyf met die moue geknoop. Mode-ikone en beïnvloede­rs soos Alexa Chung, Leandra Cohen en Gigi Hadid gebruik hierdie stileertru­uk om hul uitrusting ’n vars voorkoms te gee. Grys trui met sterpatroo­n (R1 350), Desray. Kant-eenstuk (R329), H&M. Wit langbroek met strepe op kantnate (R2 649), Tommy Hilfiger. GROOTTES Trui: 32 – 40 Eenstuk: 34 – 44 Broek: 8 – 14

Snyersbaad­jie (R750), Foschini. Bypassende snyersbroe­k (R450), Foschini. Vlieëniers­tyl sonbril met skilpaddop­effek (R3 157), Miu Miu by Sunglass Hut. Goue halssnoere met muntversie­ring (vanaf R250 elk), Lovisa.

GROOTTES Baadjie: 8 – 20 Broek: 8 – 20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa