DENIMBAADJIE
BO
Die denimbaadjie is meer as 100 jaar oud en was ’n gunsteling van Marilyn Monroe en nou Jennifer Aniston en Gwen Stefani. Moenie dink dis net gepas as ontspanne naweekstyl nie; die geheim is sy tydloosheid waarmee jy enige uitrusting woema gee.
Denimbaadjie (R529), H&M. Polkakol-T-hemp (R179), H&M.
Swart maksiromp (R3 200), Country Road. Swart cowboy-belt (R320), Desray. Helderpienk suèdehakskoene (R1 299), Witchery. Kraleversierde druiwemotief-oorbelle (R99), H&M.
GROOTTES Baadjie: 34 – 44 T-hemp: S – XL Romp: 4 – 16