Sarie

DÍT GEBEUR MET JOU VEL

WANNEER JY SLAAP

-

Die vernuwing van selle vind vinniger plaas vir ’n helder, stralende vel.

Kollageenv­ervaardigi­ng kry ’n hupstoot, wat die vorming van lyntjies en plooie vertraag.

Verhoogde bloedvloei na jou vel keer pofferighe­id en donker kringe.

Die veloppervl­ak word herstel vir beter beskerming teen vogverlies en eksterne faktore.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa