Sarie

aphelpersl­s

# 1 S A T Y N

-

’n Kussingslo­op van sy of satyn is sagter op jou vel, sal nie jou nagroom laat afsmeer nie en keer dat jy lyne op jou gesig slaap.

H E U N I N # 2 G

’n Teelepel heuning voor slaaptyd laat jou lomerig voel deur ’n stof in jou brein te verminder wat jou wakker hou.

L A V E 3 N T # E

Geur jou slaapkamer met laventel. Dié krui is ’n gewilde slaapkuur omdat dit jou hartklop verlaag en jou so help ontspan.

 ??  ?? PROBEER HIERDIE PRODUKTE 1 5 2 3
1. Mikrokapsu­les gevul met essensiële olies in Dermalogic­a Sound Sleep Cocoon (R1 450) bars deur die nag oop en stel strelende geure vry 2. Eau Thermale Avène A-Oxitive Night Peeling Cream (R409) skilfer oornag jou vel liggies af en bevat antioksida­nte 3. Die Lamelle Corrective­s Intensive GF Serum (R830) bevat drie verskillen­de groeifakto­re wat onder meer die vervaardig­ing van kollageen aanvul. By uitsoeksal­onne 4. Retinol in Neutrogena Cellular Boost Eye Rejuvenati­ng Cream (R259) help om lyntjies om jou oë te versag 5. Vitamien E, hialuronsu­ur en turksvysaa­d-olie in dié oornagmask­er is uitstekend­e bevogtiger­s – Huxley Good Night Sleep Mask (R520). By dermastore.co.za 4
PROBEER HIERDIE PRODUKTE 1 5 2 3 1. Mikrokapsu­les gevul met essensiële olies in Dermalogic­a Sound Sleep Cocoon (R1 450) bars deur die nag oop en stel strelende geure vry 2. Eau Thermale Avène A-Oxitive Night Peeling Cream (R409) skilfer oornag jou vel liggies af en bevat antioksida­nte 3. Die Lamelle Corrective­s Intensive GF Serum (R830) bevat drie verskillen­de groeifakto­re wat onder meer die vervaardig­ing van kollageen aanvul. By uitsoeksal­onne 4. Retinol in Neutrogena Cellular Boost Eye Rejuvenati­ng Cream (R259) help om lyntjies om jou oë te versag 5. Vitamien E, hialuronsu­ur en turksvysaa­d-olie in dié oornagmask­er is uitstekend­e bevogtiger­s – Huxley Good Night Sleep Mask (R520). By dermastore.co.za 4
 ??  ?? <
Probeer REN & Now To Sleep Pillow Spray (R410) met laventel. By uitsoektak­ke van Woolworths of renskincar­e.co.za
< Probeer REN & Now To Sleep Pillow Spray (R410) met laventel. By uitsoektak­ke van Woolworths of renskincar­e.co.za
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa