Sarie

Neon PRET!

-

Die vroueparfu­um Yves Saint Laurent Black Opium skitter dié seisoen in ’n speelse neon baadjie. In Black Opium Neon (R1 750 vir 75 ml EDP) is die kenmerkend­e koffienote

verhelder met sprankelen­de lemoenbloe­isel en eksotiese drakevrug. Een spuitjie sit jou sommer dadelik in ’n partytjie-bui. By Edgars en Edgars Beauty

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa