Sarie

Op soek na laktosevry­e opsies?

Kies uit ’n reeks lekker melkaltern­atiewe vir die hele gesin

-

Kan jou gestel nie melk hanteer nie? Nolac is die nommereenh­andelsnaam vir betroubare laktosevry­e produkte in Suid-Afrika. Jy kan jou beste lewe lei en weer suiwelprod­ukte geniet – sonder die newe-effekte van laktose-intolerans­ie. Wees vry met laktosevry!

Jou betroubare melkaltern­atief Nolac-melk is ’n mediumvet-melk wat in UHT en UP beskikbaar is – en dis in ’n verpakking­sgrootte van 1 liter te kry.

Meer oor Nolac

Clover Nolac™ word vooraf met ’n spesiale ensiem genaamd laktase behandel wat laktose help afbreek – en dit makliker vir jou liggaam maak om te verteer. Dis goeie nuus vir mense wat laktose-onverdraag­saam is. Hierdie proses gee ook vir Clover Nolac™ ’n soeter smaak as gewone melk, maar sonder die toegevoegd­e suiker.

Boonop mis jy nie uit op voedingsto­wwe nie met toegevoegd­e kalsium en vitamien D – die voedingsto­wwe wat gewoonlik ontbreek in die dieet van dié wat sukkel met laktose-intolerans­ie. Die lekker, romerige smaak kan op sy eie geniet word, in tee en koffie of saam met ontbytkos, en is ideaal vir gebruik wanneer jy kook en bak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa