Sarie

GESONDE KEUSE

-

Hierdie ekstrasuiw­er olyfolie van Clover Pride bevat min versadigde vette, baie antioksida­nte én is cholestero­lvry. Dit is ook ’n goeie bron van vitamien A, D, E en K. Gebruik dit vir kook of bak of om oor jou slaai te drup as ’n gesonde opsie. In 1 liter-bottels by kruidenier­swinkels landwyd

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa