Sarie

Deur dik & dun

As armoede by die voordeur instap, vlieg liefde glo by die agterdeur uit. Wat as dit ’n chroniese siekte is? Kan die liefde seëvier met dié ekstra druk op die huwelik? Drie mense vertel hul stories van vasbyt en ja, liefde

- DEUR LYDIA VAN DER MERWE

Hy noem die liefde van sy lewe “Beautiful”. “Hallo, Beautiful.” Op en af stap hy en Beautiful deur die huis, op en af. Met die mooiste musiek wat op die agtergrond speel. Beautiful, haar Alzheimers reeds ver gevorder, wil hom nie ’n oomblik onder haar oë laat uitgaan nie. “Jy beleef op dieselfde oomblik die grootste vreugde en diepste hartseer,” sê hy. En: “Die liefde is sterker as al die lewe se mislikheid.” Die vrou met wie hy al meer as veertig jaar getroud is, is nou ’n vreemdelin­g. Boonop een wat soos ’n baba van hom afhanklik is.

“In sickness and in health . . .” sal julle sáámstaan. Só lui ’n deel van die huweliksfo­rmulier in verskeie kerke. Om met iemand met ’n chroniese siekte saam te leef beproef dit tot die uiterste toe.

Drie mense vertel hoe hulle dit doen.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa