Sarie

DR. ROBOT SAL JOU NOU SIEN

-

Sowat 64% van mediese dokters erken 10% van verkeerde diagnoses het ernstige gevolge, volgens ’n peiling deur die gesondheid­sorg-adviseurs Pinnacle Care. Wetenskapl­ikes aan die Universite­it van Johannesbu­rg wil die probleem aanpak met die gebruik van kunsmatige intelligen­sie. Hulle het ’n nuwe masjienlee­r-tegniek (’n rekenaaral­goritme wat outomaties met ervaring verbeter) ontwikkel, wat uiteindeli­k siektes soos kanker, TB, hartvatsie­ktes en malaria sal kan voorspel en diagnoseer.

Bronne: eighty20.co.za, medicalbri­ef.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa