Sarie

DAAI GLAS halfvol IS ...

-

Inderdaad glo die geval met gryskoppe! ’n Aantal studies het getoon ouer mense is oor die algemeen geneig om die positiewe te benadruk. Die navorsers spekuleer jy begin dalk besef jy het nie meer so baie jare voor jou nie. Jy besluit dus bewustelik, of onbewustel­ik, om meer op positiewe gedagtes te fokus. Nog ’n moontlikhe­id is fisiologie­s: Soos jy ouer word, word die deel van die brein wat met emosie verband hou, dalk eerder deur positiewe as negatiewe beelde geaktiveer. Bron: webmd.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa