Sarie

Kyk-en-koopdinge

Wat is nuut, wat is anders? Kyk bietjie, dalk is hier ’n kopie

-

Nulaid

Nulaid-eiers word gepasteuri­seer om jou en jou gesin teen bakterieë te beskerm. Gesonde gesinsetes is ’n vereiste. Pasteurisa­sie bied ekstra beskerming teen infeksies, wat dit ’n veiliger en gesonder keuse vir almal maak. Dit verleng selfs die eiers se raklewe. Vind Nulaid-eiers op die eierrak. Natuurlik.

Carrol Boyes

Kyk hierdie besonderse glasbak-en-staander van

Carrol Boyes. All Dressed Up, ’n ontwerp wat sy in 2018 geskep het, is een van slegs ’n handvol van Boyes se kunswerke waar die figuur geklee is. Die rok klok uit as ’n praktiese oplossing vir die amper onmoontlik­e posering. All Dressed Up is ’n ikoniese uitstalstu­k van duursame giet-aluminium, perfek vir vrugte, blomme of ’n heerlike gelaagde nagereg. Beskikbaar by alle Carrol Boyes-takke en by www.carrolboye­s.com

Prys: R8 495

Poetry

Die jongste Poetry-bekers is gemaak van keramiek, is handgeverf en die gouddetail is van 100% suiwer goud.

Dit word plaaslik vervaardig deur Kapula, en die ontwerpe is eksklusief aan Poetry. Beskikbaar in die winkel en aanlyn vanaf November.

Vir meer inligting: www.poetrystor­es.co.za

Makro Sunpharma

Waarom sal jy ’n allergie behandel as jy dit kan voorkom? Dazit vorm ’n beskermend­e biolaag in jou neus om irritasies weg te hou van die mukusmembr­aan. Dis so veilig, kinders ouer as ’n jaar kan dit gebruik, sowel as swanger of borsvoeden­de vroue. Die ekstrakte van die Malva sylvestris-blom help as ’n natuurlike voorkoming vir allergiese rinitis. Meer inligting: www.dazit.net

Draai jou toe in die luuksheid van ’n pragtige helderkleu­rige, byderwetse Colibri-strandhand­doek.

Die handdoeke word in SuidAfrika vervaardig van hoëgehalte­100% katoendraa­d. Die patrone word eksklusief vir Makro ontwerp, met ’n veloerafwe­rking vir sagtheid en om die patrone en kleure beter te laat vertoon. ’n Verskeiden­heid kleure en groottes is beskikbaar. Staan uit met jou handdoek dié somer.

Pryse: R149-R219.

African Extracts

Beskerm jou kosbaarste bate, jou vel, teen die son, skadelike omgewingst­oestande en lugbesoede­ling, en vertroetel dit met die intensiewe bevogtigin­g van Advantage Multi-Protect Moisturise­r SPF30. Dit bevat bio-aktiewe rooibos-, ginseng- en distel-ekstrakte en bied boonop UVA/UVBsonbesk­erming. Wen jou deel van R200 000! Skryf aanlyn in by www.africanext­racts.com. Kompetisie oop van 1 Oktober tot 15 Desember 2020.

B&V’s geld.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa