-
DEUR DIE SARIE-SPAN FOTO’S PHYLLIS GREEN (JOHANNESBURG) EN MARZANNE SCHOEMAN (KAAPSTAD)
LINETTE COETZEE KUNSTENAARSAGTERGROND
’n Jaar soos geen ander nie! Maar SARIE Voorbladgesig het sterk bly staan met die 10 finaliste wat vir die eerste keer in Kaapstad en Johannesburg gefotografeer is. Hulle het mekaar, én ons, meestal op WhatsApp leer ken. Anders, maar steeds inspirerend. ’n Reis om altyd te onthou