Sarie

EINDELOSE GEUR

-

Modern, vroulik, glansryk – dis Dior se bekende parfuum J’adore. Nou is daar ook J’adore Infinissim­e, ’n nuwe verleideli­ke geur met die toevoeging van soetemalin­g by die bekende blommehart van roos, jasmyn en dallelie.

Die geur is eindeloos.

Prys: R3 455 vir

100 ml EDP

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa