Sarie

HAAR GUNSTELING

-

Self is ons mal oor die tee-breekgoed van ons nuwe projek, SARIEmooi. En trots omdat die natuursket­se op elke stuk oorspronkl­ik en Suid-Afrikaans is. Die verkleurma­nnetjie is háár gunsteling, sê die kunstenaar Linette Coetzee. “As kind het ek een as troeteldie­r gehad.”

Lees die onderhoud op bl. 64 en kyk op bl. 66 hoe jy die SARIEmooi-reeks kan bestel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa