Sarie

VIR DIE glans

-

’n Bietjie outydse Hollywood met vere wat opnuut krae, soomlyne, moue en skoene versier. En as jy Lady Gaga is, dra jy vere van kop tot toon. SA ontwerper Kat van Duinen se trekkoord-handsakkie van swart satyn is luuks afgerond met volstruisv­ere. Ook in room beskikbaar. Te kry: katvanduin­en.com Sien ook bl. 115.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa